Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   250g Sampioene (gekap)
   3 Eetlepels Botter
   1 Eetlepel Mielieblom (maizena)
   250ml Room
   ½ Koppie Fyn Biltongpoeier
   ½ Koppie Koue Melk
   Sout en peper na smaak
 
  1. Verhit botter in pan en braai gesnyde sampioene tot lekker bruin en geurig
  2. Meng maizena en melk in ‘n koppie en klits tot gladde beslag en voeg mengsel by die gebraaide sampioene, roer vinnig deur en draai plaat op lag
  3. Voeg die room by en meng goed
  4. Voeg nou die biltongpoeier by en roer oor lae hitte tot verdik
  5. Sout en peper na smaak en prut paar minute
  6. Verdun met bietjie melk indien sou verkies

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons