Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

   4 groot hoenderborsies sonder vel (600 g)

   250 g (1 pakkie) spek

   12 tandestokkies

   125 ml (½ k) braaisous (sommer die wat jy by die supermark koop)

  1. Voorverhit die oond tot 180 ˚C.
  2. Sny elke hoenderborsie in ongeveer 3 stukke.
  3. Draai 1 of 2 stukkies spek om elke stukkie hoender en seёl met ’n tandestokkie.
  4. Bedek die rolletjies met die sous, plaas in die yskas en laat marineer minstens 15 minute.
  5. Verwyder die rolletjies van die sous en plaas op ’n bakplaat.
  6. Bak 10-15 minute of tot gaar. Sit voor saam met polenta of slaai.

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons