Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

500g Maer beesmaalvleis
1 Kookappel, ontkern, geskil en gerasper
1 Medium ui, fyngekap
10ml Vars tiemie of 3ml droë tiemie
Sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
250ml Tusser-kaas, in 1 cm blokkies gesny Olie vir braai
 
  1. Meng die maalvleis, appel, ui, tiemie, sout en peper liggies met 'n vurk saam
  2. Verdeel in 20 eweredige dele en vorm in balletjies. Druk 'n blokkie kaas in die middel van die frikkadelletjie.
  3. Vorm die maalvleisballetjie om dit heeltemal te bedek
  4. Bedek en verkoel tot benodig
  5. Braai in verhitte olie tot gaar

Jy kan jou KAASGEVULDE FRIKKADELETJIES warm voorsit saam ‘n slaai en kapokaartapples vir ‘n lekker maaltyd, of sit dit koud voor saam ‘n lekker doopsous as voorgereg!

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons