Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

1 blik heelpit mielies

1 blik suiker mielies (room)

Gesnipperde spek of polonie of ham

Kaas gerasper

1 pak spaghetti

3 eiers

2 gekapte uie

2 gekapte tamaties

Sout en peper

  1. Kook pasta vir 20 minute.
  2. Braai uie goud bruin voeg bacon by braai bruin.
  3. Water heelpit mielies af.
  4. Meng dan uie en spek by pasta saam suikermielies en heelpit mielies.
  5. Meng goed. Klits eiers saam helfte van die kaas en voeg by pasta gereg.
  6. Plaas in oond teen 180 C vir 30 min.
  7. Net voor bedieninge gooi res van kaas oor gereg. Geur met sout en peper.
  8. Jy kan ook ‘n witsous oor die pasta gooi en res van kaas oor strooi.

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons