Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

250 gr skulpie pasta (die klein skulpie)

250 ml room

1 ui gekap

250 gr ontbytspek

1 T sout

3/4 K gerasperde kaas

1 K gekerfte biltong

  1. Kook pasta met 1 T sout tot sag maar nog ferm.
  2. Gooi water af.
  3. Sny spek op en braai tot gaar.
  4. Skep uit en los vetterigheid in pan.
  5. Gooi die ui in en indien nodig 'n bietjie margarine.
  6. Braai ui tot sag.
  7. Voeg spek by en braai nog 1 min.
  8. Voeg die pasta uie en spek saam met room in kastrol en kook net op todat die room deur warm is
  9. Voeg die kaas en biltong by. Roer deur en kook tot kaas gesmelt het.
  10. Bedien dadelik.

250 gr skulpie pasta (die klein skulpie)

250 ml room

1 ui gekap

250 gr ontbytspek

1 T sout

3/4 K gerasperde kaas

1 K gekerfte biltong

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons