Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Standaard hoveelheid lasagne velle

‘n Pakkie makaronie

            Vliessous

            500g maer vleis

            Olie

            2 gekapte uie

            1 teelepel fyn gekapte knoffel

            2 Eetlepels tamatiepasta

            Kruie: oregano, tiemie, pietersiellie

            1 Koppie kook water

            1 Blokkie beef aftreksel

Sout na smaak

            Wit Sous

            1L Melk

            2 Eetlepes botter

            150ml koekmeel

            ‘n Koppie gerasperde kaas

            Sout na smaak

  1. Braai die maalvleis saam met ‘n bietjie olie.
  2. Gooi nou die uie, knoffel, sout, tamatiepasta, kruie in.
  3. Voeg ook nou die water, beef aftreksel in.
  4. Kook alles vir so half uur.
  5. Die beslag moet slapperig wees.
  6. Gooi al die bestandele van die witsous in ‘n kastrol en kook dit totdat dit lekker dik is.
  7. Roer ook nou die kaas in.
  8. In ‘n ander bak, pak nou die eerste lot lasagne in.
  9. Gooi nou helfte die maal vleis mengsel boo or.
  10. Dan nog ‘n lag lasagne velle
  11. Gooi nou die rou makaronie oor.
  12. Sodra die makaronie in is gooi nou die witsous in saam met die res van die vleismengsel.
  13. Sit dan die laaste paar velle van die lasagne oor en strooi bietjie kaas boo or.
  14. Bak in die oond vir  40 – 60 min teen ‘n 180oC

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons