Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

4 Koppies kook water

2 groot uie gesny

500g maalvleis

1 kloppie gekapde seldery

1 pakkie sampejoen sop

1 koppie makaronie

2 eet lepels margarien

1 eetlepel sout

2-4 wortel

2 - 3 eet lepel pietersiellie

  1. Braai die uie en maalvleis saam met die margarien in 'n groot braaipan tot bruin
  2. Sit dan die seldery, wortels sout en peper in
  3. Roer die maalvleis mengsel en gooi water in. Bedek nou met die makaronie.
  4. Laat dit kook vir 20 min
  5. Bedek nou met gekapte pietersiellie
  6. Bedien met rys of lekker gekookte aartapels.

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons