Luister nou na Frans Kook

 

 

 

 

 

 

 

Jou Radio logo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Waterberg Stereo

 

 

 

 

 

 

 

 

 

3 koppies pasta rys

olyf olie

1 pakkie kersie tamaties - in die helfte gesny

1 pak klaar opgekapte spek

1 ui - in dun ringe gesny

3t suiker

1/4 koppie warm water

"Rosemary & Olive spice" - so 1 grt eetlepel

Sout & Peper

Vars roket blare

Gerasperde Parmasaan

  1. Voor verhit die oond op 180 grade.
  2. Kook jou pasta rys soos die aanwysings op die pakkie.
  3. In n oond pan, meng jou kersie tamaties, uie, warm water, suiker, "Rosemary & Olive spice" sout en peper en bak vir +/- 20minute.
  4. Terwyl dit in die oond is braai jou spek mooi goudbruin, hou die olie wat in die pan is want dit word deel van jou pasta se "sous".
  5. Neem nou 'n groot kastrol plaas dit op 'n plaat wat op lae hitte aan is, meng jou pasta rys, kersie tamatie mengsel ( met die sappe wat in die oond pan gevorm het ), spek met die olie van die pan goed deur die pasta rys.
  6. As die hele mengsel lekker begin warm word gooi van die parmasaan kaas by en meng goed deur.
  7. Bedien nou jou pasta dis met die roket blare wat so 'n paar druppels olyf olie op het en sprinkel met parmasaan kaas en baie swart peper.

Soek jou resep

Borge

 

Stuur jou gunsteling resep vir ons